Waarskuwing: Bloemhof/ Christiana-pad toeJana GrobbelaarFebruary 21, 2019Tuis Deel hierdie storie / Share this story Luidens ’n inskrywing op SA Emergency Reports se Facebook-blad is ’n gedeelte van die N12 toe. Die boodskap lui: “N12 Bloemhof /Christiana-pad is toe. Terroriste dreig om die Bloemhof-polisiestasie af te brand.” Previous Post Wen ‘n sportsak Next Post Doen modelwerk vir selfvertroue