Die DFA se projek, Be Build This City, wat reeds in 2018 afgeskop het, en hierdie jaar begin het met ’n clean UP vroeg in Januarie, wil weer die gemeenskap help.
“Ons teer-span is gereed om die gate te vul wat veroorsaak is na die welverdiende reën,” sê Rudi Ferreira, algemene bestuurder van die DFA. “Ek het julle hulp nodig. Met jou R1 500 kan ons ongeveer 20 gate toemaak.”
Bankbesonderhede:
WE BUILD THE CITY
SAVINGS ACCOUNT
ACC NR: 62783236659
Branch code: 210835
“Onthou ons bankstate is beskikbaar vir elkeen wat ‘n bydrae lewer,” sê Ferreira.



