Landboudal slaan ‘n kishouCharné van der MerweFebruary 19, 2019Tuis Deel hierdie storie / Share this story Landboudal se eerste tennisspan het gister teen Hoërskool Douglas gespeel. Hulle het gemengde wedstryde sowel as dubbels gespeel. Landboudal het baie goed gevaar en as oorwinnaars van die gemengde wedstryde weggestap. Previous Post Swaai-ongeluk: meisie op ventilator Next Post Tekkie Tax-dag – kikker jou tekkies op