Water word later afgesitJana GrobbelaarFebruary 18, 2019Tuis Deel hierdie storie / Share this story Sello Matsie, woordvoerder van Sol Plaatje Munisipaliteit het bevestig dat die water nou later saans afgesit sal word. Matsie sê die water wat altyd van 18:00 tot 04:00 afgesit was, sal nou eers om 20:00 afgesit word en steeds 04:00 aangesit word. Previous Post ANC-konferensie Next Post Laerskool Eureka se grondslagfase gesluit vir twee dae