police

Polisiestasie in Kimberley toe ná beampte positief toets

KIMBERLEY - Nog ’n polisiestasie in die Noord-Kaap is tydelik toegemaak ná ‘n polisiebeampte positief getoets het vir Covid-19.    Brigadier Mohale Ramatseba, polisiewoordvoerder, sê die Kagisho-polisiestasie in Tshwaragano is Sondag tydelik toegemaak toe een van die polisiebeamptes positief vir die virus getoets het.   Lt.-genl. Risimati Peter Shivuri, die provinsiale kommissaris van die Noord-Kaap,...