Michayla (18) al 15 dae vermis, ‘Ek is nie kwaad vir haar nie’
“Dit is toe dat hulle ‘n meisie by die deur uitgooi.”
“Dit is toe dat hulle ‘n meisie by die deur uitgooi.”
“Dis baie emosioneel. Ek het boonop nog drie jonger kinders ook,” het Jean Breedt, Michayla se ma gesê.
“Dis baie emosioneel. Ek het boonop nog drie jonger kinders ook,” het Jean Breedt, Michayla se ma, gesê.