Vreemdelinge maak bruid se binnelandse sake-troue ekstra spesiaal in Kaap
’n Paartjie van Kaapstad het onlangs die liefde van Suid-Afrika gevoel nadat 'n skare vreemdelinge vir hulle gejuig en gesing...
’n Paartjie van Kaapstad het onlangs die liefde van Suid-Afrika gevoel nadat 'n skare vreemdelinge vir hulle gejuig en gesing...
Motoriste in Belhar, Kaapstad het Dinsdagoggend 2 Augustus 'n afgesnyde been aan die kant van Erica-rylaan opgemerk. Die polisie het...
Ouers van kinders wat die Laerskool Portland in Mitchells Plain, Kaapstad bywoon, het die skool gesluit uit kommer oor hul...
Die gewilde Kaapse restaurant Societi Bistro, wat al Hollywood-sterre soos Hugh Jackman as gas gehad het, is na bewering in...
’n Onderwyser wat ’n seun in 2017 by ’n Kaapse skool seksueel aangerand het, is tot vyf jaar tronkstraf gevonnis....
Nosiviwe Mapisa-Nqakula, speaker van die Huis, het Dinsdag bevestig die ANC sal nou voorstelle begin bestudeer om die parlement uit...
Die wêreldbekende skrywer Wilbur Smith is Saterdagmiddag onverwags by sy huis in Kaapstad oorlede ná 'n oggend van lees en...
KAAPSTAD. - ‘n Ma, Michelle Ohlsson, wie se seun, Matthew, 24 jaar gelede spoorloos verdwyn het, is steeds op soek...
KAAPSTAD- Reddingspanne moes die nag in onweer op Tafelberg deurbring om 'n man van Houtbaai, wat op die berg gestrand...
KAAPSTAD. - Een leerder van Hoërskool Table View is geskors en drie ander staar 'n tugverhoor in die gesig nadat...
KAAPSTAD. - Katteliefhebbers in Manenberg vrees vir die lewens van hulle katte nadat 18 katte die laaste maand verdwyn het...
KAAPSTAD. - Die voortslepende taxigeweld wat die afgelope week in dele van Kaapstad, Bellville, Paarl en Wellington plaasgevind het, het...
KAAPSTAD. - Mientel Nortier (60), vrou van die bekende advokaat, wat al twee keer in die Kaapstad-landdroshof verskyn het nadat...
KAAPSTAD. - Die bekende advokaat, Leon Nortier (59), se vrou het gister in die hof verskyn nadat Nortier Vrydagaand in...
KAAPSTAD.- Tweelingseuntjies vanaf Delft-Suid het Sondagaand in 'n brand gesterf wat 'n woning in die agterplaas van 'n huis verwoes...
KAAPSTAD. - Die hoogs aansteeklike Covid-19-variant, Delta, is in rioolwater van verskeie dorpe in die Wes-Kaap, hoofsaaklik Kaapstad, gevind. Biomediese...
WES-KAAP. - ‘n Konstruksiewerker is ernstig beseer tydens 'n skietery gistermiddag op 'n konstruksieterrein in Mitchells Plain. Shaun Herbst, woordvoerder...
KAAPSTAD. – Een persoon is dood en ’n ander kritiek na ’n skietery Woensdag 7 Julie 2021 in Silversandsweg in...
KAAPSTAD. - Sewe mense is vanoggend dood tydens ‘n skietery, wat glo verband hou met taxigeweld, wat in verskeie dele...
Alhoewel niemand beseer, vermis of dood is nie, is sowat 6 000 inwoners van Kaapstad geraak deur die oorstromings wat...
KAAPSTAD. - Die anti-entstof advertensie in Beach Road Maitland met die woorde "In Gates you trust?! In God we trust....
KAAPSTAD. - 'n Groep betogers het Saterdag in die strate van Kaapstad teen die Wet op Vuurwapenbeheer betoog. Brent van...
KAAPSTAD. - Die Wes-Kaapse departement van onderwys ondersoek tans bewerings van diskriminasie teen LGBTQI+-leerlinge by DF Malan in Bellville. Dit...
KAAPSTAD. - Jermaine Carelse, woordvoerder van die Kaapstad-metro se brand- en reddingsdienste, sê 'n sekuriteitsmaatskappy het om 05:36 aangemeld dat...
KAAPSTAD.- Paramedici van hier word glo gedwing om aan sindikate beskermingsgeld te betaal, sodat hulle hul werk veilig kan doen....
KAAPSTAD. - Die Vredenburg-span van Working on Fire is Woensdag strategies op spesifieke plekke geplaas om te monitor dat die...
KAAPSTAD. - Die 13-jarige Parusia Muhigirwa se lewe het onherroeplik verander toe sy die eerste pasiënt in 13 jaar geword...
KAAPSTAD. - Die man wat in hegtenis geneem is op aanklag van brandstigting van die Tafelberg-brande, het vandag in die...
KAAPSTAD. - Die brande wat Sondag teen die hange van Tafelberg uitgebreek het, is nou grootliks in bedwang gebring. Volgens...
KAAPSTAD.- 'n Gesin van hier is getraumatiseer nadat polisiebeamptes glo hulle huis binnegedring en hulle hond geskiet het. Volgens IOL...
KAAPSTAD. - Die brand in Kaapstad is in bedwang gebring. Alhoewel dit nog nie heeltemal geblus is nie, is die...
KAAPSTAD. - Verskeie strate in Vredehoek is Maandagoggend ontruim terwyl die brand in Kaapstad buite beheer voortwoed. Die brand, wat...
KAAPSTAD. - Ná daar Sondagoggend 'n brand op Tafelberg uitgebreek het, het die vuur al intussen tot by die Universiteit...