Skip to content
March 7, 2021
  • Facebook
  • Instagram
  • FiND iT Nuusgroep op WhatsApp
FiND iT

FiND iT

news

Primary Menu FiND iT

FiND iT

  • NUUS
  • LEEFSTYL
    • Resepte
    • Skoonheid
    • Ouerskap
    • Bekendes
    • Dekor
    • Tegnologie
  • SPORT
    • Rugby
  • WERK
    • Werksgeleenthede
  • ADVERTEER
    • Adverteer by FiND iT
  • KONTAK
    • Stuur nuuswenk
    • Stuur e-pos
    • Ondersteun FiND iT
    • Teken hier in
#STORIES
Só maak jy jou hout-snybord behoorlik skoon Só maak jy jou hout-snybord behoorlik skoon Ma kan nie 9-jarige dogter verdra nie Ma kan nie 9-jarige dogter verdra nie Kleuter (2) dood nadat ouers haar met kookwater brand Kleuter (2) dood nadat ouers haar met kookwater brand AstraZeneca-inentings opgeskort na een persoon sterf AstraZeneca-inentings opgeskort na een persoon sterf SASSA waarsku oor Whatsapp-boodskap wat sê SASSA gee R3 500 SASSA waarsku oor Whatsapp-boodskap wat sê SASSA gee R3 500
  • NUUS

Pfizer-entstof werk dalk nié as jy vet is

4 days ago Caria van der Merwe

Wetenskaplikes in Italië se navorsing toon glo dat as jy ‘n BMI hoër as 30 het, jy dalk twee inentings teen Covid-19 sal moet ontvang voor dit effektief kan wees.

  • NUUS

Verdagte tydens aanval op kleinhoewe doodgeskiet

4 days ago Caria van der Merwe

Een van die aanvallers is gedurende ‘n stoeiery met die eienaar doodgeskiet en nog een is beseer.

  • NUUS

Ma wat glo oor kind ry, hom as vermis aangee, in hegtenis

4 days ago Elbeth Marais

Hutchinson het toe probeer om weer in die motor te klim, die ma het sy weggejaag, glo oor hom gery en vir ’n ent gesleep.

  • NUUS

Lotto-wenner: Vrou wen na ’n maand wéér die Lotto

4 days ago Elbeth Marais

Sy beplan glo om van die geld te belê, familie te help en ook aan organisasies te skenk.

  • NUUS

Koffie-en-karamelsous-poeding

4 days ago Tania Coetzee

Die naweek is om die draai.

  • NUUS

Voormalige Eskom-beampte wil klagtes van belastingbedrog teen hom laat vaar

4 days ago Elbeth Marais

Indien Hlakudi skuldig bevind word, is ’n minimum vonnis van 15 jaar van toepassing op ’n eerste oortreder.

  • NUUS

Hondjie deur kinders gemartel, soos vullis weggegooi

4 days ago Caria van der Merwe

“Nes die hondjie weer haarself kon oplig, is sy soos ’n sokkerbal deur die lug geskop,” vertel die vrou. “Hoe meer ek vir hulle geroep het om op te hou, hoe meer het hulle die hond gemartel. Hulle het selfs ’n stok in haar keel probeer afdruk.”

  • NUUS

Reeksmoordenaar in Nyanga?

4 days ago Tania Coetzee

Die liggaam van ’n onbekende man is vanoggend op presies dieselfde plek opgespoor as die liggaam van ’n kleuter wat laasweek daar gekry is.

  • NUUS

10 kosse wat jy nie geweet het jy kan diepbraai nie

4 days ago Caria van der Merwe

Van bier tot pizza tot waatlemoen… Wie sou kon dink jy kan hierdie tipe kosse diepbraai?

  • NUUS

Moordverdagte glo uit polisievoertuig ontsnap, skiet homself na beweerde huisbraak

4 days ago Elbeth Marais

Daarna het hy homself in die huis geskiet.

  • NUUS

Wil jy maan toe? Hier is jou kans om ’n aansoekvorm te voltooi

4 days ago Elbeth Marais

Die reis wat vir 2023 beplan word sal ’n week duur en gaan die eerste maanreis deur mense sedert 1972 wees.

  • NUUS

Man wat sonder pa grootword, maak YT-kanaal ‘Dad, How Do I?’

4 days ago Caria van der Merwe

Rob Kenney se pa het hom en sy boetie gelos toe hy net 12 jaar oud was en dus het hy nie altyd ’n pa-figuur gehad by wie hy alledaagse dinge soos hoe om te bak en brou, ’n das te knoop of ’n toilet reg te maak, kon leer nie.

  • NUUS

Leeupark-eienaars aangeval, beroof

4 days ago Tania Coetzee

Kapt. Sandra Janse Van Rensburg, polisiewoordvoerder, sê die polisie ondersoek ’n saak van gewapende roof.

  • NUUS

Spur-burger – Suid-Afrikaners se aptyt hiervoor daal

4 days ago Elbeth Marais

Die Suid-Afrika-groep het ’n daling van 31% gehad terwyl internasionale spurs se inmomste met 17,3% gedaal het.

  • NUUS

My stryd teen kanker – ’n tweede keer

4 days ago Caria van der Merwe

“As jy positief dink en jy bly positief, sien die mooi in die lewe raak, staan soggens op en luister na die klanke buite, haal diep asem en maak jou oë toe en sê hoe wonderlik is dit om te sien en te hoor… Dis waarvoor jy moet dankbaar wees.”

  • NUUS

Vrou beseer toe motor rol

4 days ago Tania Coetzee

Paramedici het die vrou ondersoek en bevind dat sy verskeie ernstige beserings opgedoen het.

  • NUUS

Bejaarde wat hout in bos gaan soek, vermis

4 days ago Elbeth Marais

Sy het daarna na haar begin soek, maar sy het haar nie gevind nie.

  • NUUS

Spermskenkers: Man met Facebook-groepe is pa van 35 kinders

4 days ago Elbeth Marais

Volgens Gory het die vraag na sperm tydens die pandemie gestyg.

  • NUUS

Barkly-pad steeds toe

4 days ago Tania Coetzee

Vermy die pad en kies ’n alternatiewe roete.

  • NUUS

Ndlovu-jeugkoor leer gebaretaal vir Wêreldgehoordag

4 days ago Tania Coetzee

Kyk Ndlovu Jeugkoor se nuwe liedjie en musiekvideo hier.

  • NUUS

Verdagte ontsnap deur badkamervenster van hospitaal

4 days ago Elbeth Marais

Hlathi sê die een man het gevlug, maar dié betrokke verdagte is toe glo deur die gemeenskap aangeval en na ’n hospitaal geneem.

  • NUUS

Man dood tydens aanval op polisie

5 days ago Tania Coetzee

Die inwoners het eers begin betoog deur ’n openbare pad met bande te versper voordat hulle na die polisiekantoor gedraai het.

  • NUUS

Spanje se oudste ma (69) se tweeling na IVF weggevat

5 days ago Caria van der Merwe

Mauricia Ibanez (69) het ‘n lang hofstryd verloor oor toesig oor haar tweeling omdat hulle nie in “optimale omstandighede” grootgemaak kan word nie.

  • NUUS

Meer as 6 500 werkers sterf wat werk aan Wêreldbeker-stadions

5 days ago Caria van der Merwe

Volgens ‘n ondersoek wat deur The Guardian uitgevoer is, het meer as 6 500 werkers al gesterf tydens die konstruksie van die 2022 FIFA wêreldbeker-stadiums sedert die projek in 2011 in Qatar begin het.

  • NUUS

Ouerpaar hoor hul het terminale kanker en moet kinders agterlaat

5 days ago Caria van der Merwe

‘n Paartjie in hulle dertigs se wêreld is geruk na hulle moes hoor dat hulle altwee, binne ‘n tydperk van drie maande, met terminale kanker gediagnoseer is en moontlik hulle kinders gaan moet agterlos.

  • NUUS

Suid-Afrikaanse Randbeurs

5 days ago Tania Coetzee

Wat is die rand vandag werd?

  • NUUS

Die weer in jou streek vandag

5 days ago Tania Coetzee

Noord-Kaap Gedeeltelik bewolk en warm. Kimberley: 15°C tot 32°C Vrystaat Sonnig en warm. Bloemfontein: 13°C…

  • NUUS

Meisie tydens demoonuitdrywing doodgeslaan

5 days ago Caria van der Merwe

Rohana sê die vrou het olie aan die meisie se lyf gesmeer en haar toe begin slaan.

  • NUUS

Maskers ruik soos vroulike privaatdele, verkoop vinnig

5 days ago Elbeth Marais

Sy het toe besluit om haar inkomste te genereer deur ’n masker wat anders is as ander normale maskers te ontwerp.

  • ADVERTEER
  • NUUS

Advertise your vacancies

5 days ago Lelanie Swanepoel

Advertise your vacancy with FiND iT and reach more than 400 000 people. Email [email protected] 

  • NUUS

Verkragter sê aan slagoffer: ‘Ek kan nie alleen slaap, dis koud’

5 days ago Elbeth Marais

Al het Ntsomi onskuldig gepleit is hy tot lewenslange tronkstraf gevonnis.

  • NUUS

Skoolhoof maak voorbrand vir Faf-broekie-belofte

5 days ago Caria van der Merwe

“As julle 1 000 onderskeidings in die eindeksamen behaal, sal ek vir een dag in ’n Faf de Klerk-broekie op die skool se dak sit,” was Denysschen se woorde aan dié skool se matrikulante.

  • NUUS

Inspirasie vir vandag – Wees meer suksesvol

5 days ago Tania Coetzee

Jou grootste limiet is jou eie verbeelding.

Posts navigation

Previous 1 2 3 4 5 6 … 368 Next

Ons hou jou op hoogte met die nuutste nuus. Teken hier in

* indicates required

VOLG ONS OP FACEBOOK

ONS WERK SAAM MET:

ROCKET-lugambulans dié naweek op bystand vir jou

ROCKET-lugambulans dié naweek op bystand vir jou

14:48 05 Mar 2021
Upington_verkeersirkel

Dawid Kruiper-munisipaliteit vra wat almal in Upington reeds weet

12:50 05 Mar 2021
Beefmaster

Sluit hier aan by Beefmaster se WA-groep

07:49 05 Mar 2021
HOËRSKOOL DIAMANTVELD 2020 NSS TOEKENNINGS

Hoërskool Diamantveld 2020 NSS-toekennings

15:07 04 Mar 2021

25% afslag by Mobifix!

11:06 04 Mar 2021

Tyres 360’s 24-hour breakdown service

07:44 04 Mar 2021

Vacancy: Account Supervisor

07:39 04 Mar 2021

Mobifix vir jou nuwe foon

09:03 03 Mar 2021
Ken jy jou vleissnitte?

Ken jy jou vleissnitte? – Beefmaster

08:41 03 Mar 2021
ROCKET-lugambulansdiens is nou in die Noord-Kaap!

ROCKET-lugambulans: hulle red lewens

16:46 02 Mar 2021
  • Facebook
  • Instagram
  • FiND iT Nuusgroep op WhatsApp
Copyright © All rights reserved. | FiND iT.