Besoek PGC Engen-vulstasie vir u gerief 24/7 oop

Die PGC Engen-vulstasie en geriefsentrum, op die hoek van Oliver- en Ashestraat in Klisserville, is 24/7 vir u gerief oop.

Get Together-koffiewinkel is van 7-8 oop.
Steers is 24 uur oop.
Kauai is van 7-8 oop, maar bedien 24/7 koffie en smoothies.

Kwaliteit, varsheid en ‘n heerlike atmosfeer is aan die orde van die dag by PGC Engen-vulstasie.