Telling vir die wedstryd tussen Bangladesh vs Sri Lanka: ODI 16 van 48
Die wedstryd het nog nie begin nie en word deur die reën vertraag. Die wedstryd word by Bristol County-krieketgronde in Bristol in Engeland gespeel.
| Datum | Tyd | Wedstryd | Spanne |
| 30/05/2019 | 11:30 | ODI 1 van 48 | Engeland vs Suid-Afrika |
| 31/05/2019 | 11:30 | ODI 2 van 48 | Wes-Indies vs Pakistan |
| 01/06/2019 | 11:30 | ODI 3 van 48 | Nieu-Seeland vs Sri Lanka |
| 01/06/2019 | 14:30 | ODI 4 van 48 | Afghanistan vs Australië |
| 02/06/2019 | 11:30 | ODI 5 van 48 | Suid-Afrika vs Bangladesh |
| 03/06/2016 | 11:30 | ODI 6 van 48 | Engeland vs Pakistan |
| 04/06/2019 | 11:30 | ODI 7 van 48 | Afghanistan vs Sri Lanka |
| 05/06/2019 | 11:30 | ODI 8 van 48 | Suid-Afrika vs Indië |
| 05/06/2019 | 14:30 | ODI 9 van 48 | Bangladesh vs Nieu-Seeland |
| 06/06/2019 | 11:30 | ODI 10 van 48 | Australië vs Wes-Indies |
| 07/06/2019 | 11:30 | ODI 11 van 48 | Pakistand vs Sri Lanka |
| 08/06/2019 | 11:30 | ODI 12 van 48 | Engeland vs Bangladesh |
| 08/06/2019 | 14:30 | ODI 13 van 48 | Afganistan vs Nieu-Seeland |
| 09/06/2019 | 11:30 | ODI 14 van 48 | Indië vs Austalië |
| 10/06/2019 | 11:30 | ODI 15 van 48 | Suid-Afrika vs Wes-Indies |
| 11/06/2019 | 11:30 | ODI 16 van 48 | Bangladesh vs Sri Lanka |
| 12/06/2019 | 11:30 | ODI 17 van 48 | Australië vs Pakistan |
| 13/06/2019 | 11:30 | ODI 18 van 48 | Indië vs Nieu-Seeland |
| 14/06/2019 | 11:30 | ODI 19 van 48 | Engeland vs Wes-Indies |
| 15/06/2019 | 11:30 | ODI 20 van 48 | Sri Lanka vs Australië |
| 15/06/2019 | 14:30 | ODI 21 van 48 | Suid-Afrika vs Afganistan |
| 16/06/2019 | 11:30 | ODI 22 van 48 | Indië vs Pakistan |
| 17/06/2019 | 11:30 | ODI 23 van 48 | Wes-Indies vs Bangladesh |
| 18/06/2019 | 11:30 | ODI 24 van 48 | Engeland vs Afghanistan |
| 19/06/2019 | 11:30 | ODI 25 van 48 | Nieu-Seeland vs Suid-Afrika |
| 20/06/2019 | 11:30 | ODI 26 van 48 | Australië vs Bangladesh |
| 21/06/2019 | 11:30 | ODI 27 van 48 | Engeland vs Sri Lanka |
| 22/06/2019 | 11:30 | ODI 28 van 48 | Indië vs Afghanistan |
| 22/06/2019 | 14:30 | ODI 29 van 48 | Wes-Indies vs Nieu-Seeland |
| 23/06/2019 | 11:30 | ODI 30 van 48 | Pakistan vs Suid-Afrika |
| 24/06/2019 | 11:30 | ODI 31 van 48 | Bangladesh vs Afghanistan |
| 25/06/2019 | 11:30 | ODI 32 van 48 | Engeland vs Australië |
| 26/06/2019 | 11:30 | ODI 33 van 48 | Nieu-Seeland vs Pakistan |
| 27/06/2019 | 11:30 | ODI 34 van 48 | Wes-Indies vs Indië |
| 28/06/2019 | 11:30 | ODI 35 van 48 | Sri Lanka vs Suid-Afrika |
| 29/06/2019 | 11:30 | ODI 36 van 48 | Pakistan vs Afghanistan |
| 29/06/2019 | 14:30 | ODI 37 van 48 | Nieu-Seeland vs Australië |
| 30/06/2019 | 11:30 | ODI 38 van 48 | Engeland vs Indë |
| 01/07/2019 | 11:30 | ODI 39 van 48 | Sri Lanka vs Wes-Indies |
| 02/07/2019 | 11:30 | ODI 40 van 48 | Bangladesh vs Indië |
| 03/07/2019 | 11:30 | ODI 41 van 48 | Engeland vs Nieu-Seeland |
| 04/07/2019 | 11:30 | ODI 42 van 48 | Afghanistan vs Wes-Indies |
| 05/07/2019 | 11:30 | ODI 43 van 48 | Pakistan vs Bangladesh |
| 06/07/2019 | 11:30 | ODI 44 van 48 | Sri Lanka vs Indië |
| 06/07/2019 | 14:30 | ODI 45 van 48 | Australië vs Suid-Afrika |
| 09/07/2019 | 11:30 | ODI 46 van 48 | Moet nog aangekondig word. |
| 11/07/2019 | 11:30 | ODI 47 van 48 | Moet nog aangekondig word. |
| 17/07/2019 | 11:30 | ODI 48 van 48 | Moet nog aangekondig word. |
Telling vir die wedstryd tussen Suid-Afrika vs Wes-Indies: ODI 15 van 48
Die wedstryd het uitgereën en het geen resultate gelewer nie. Suid-Afrika het 29 lopies vir twee paaltjies in 7.3 boulbeurte aangeteken. Wes_indies moet nog kolf. Wes-Indies het gekies om eerste te boul. Die wedstryd word by Rose Bowl-krieketgronde in Hampshire in Engeland gespeel.
Telling vir die wedstryd tussen Afghanistan vs Sri Lanka: ODI 7 van 48
Die wedstryd word by Sophia Gardens in Cardiff in Wallis gespeel.
Telling vir die wedstryd tussen Pakistan vs Engeland: ODI 6 van 48
Pakistan wen met 14 lopies. Engeland het 334 vir 9 paaltjies aangeteken. Pakistan het 384 lopies vir agt paaltjies aangeteken. Engeland het gekies om eerste te boul.
Telling vir die wedstryd tussen Bangladesh vs Suid-Afrika: ODI 5 van 48
Bangladesh wen met 21 lopies. Suid-Afrika het 309 vir 8 paaltjies aangeteken. Bangladesh het 330 lopies vir ses paaltjies aangeteken. Suid-Afrika het gekies om eerste te boul. Die wedstryd is by The Oval in London gespeel.
Telling vir die wedstryd tussen Afghanistan vs Australië: ODI 4 van 48
Australië wen teen Afghanistan met 7 paaltjies met 91 balle oor.
Telling vir die wedstryd tussen Sri Lanka vs Niue-Seeland: ODI 3 van 48
Niue-Seeland wen teen Sri Lanka met 10 paaltjies.
Niue-Seeland het 77 lopies en benodig 60 lopies in 40 boulbeurte om te wen. Die lopietempo is 7.70 lopies per boulbeurt. Die vereiste lopietempo is 1.50. Sri Lanka het 136 lopies aangeteken.
Telling vir die wedstryd tussen Pakistan vs Wes-Indies: ODI 2 van 48
Wes-Indies wen teen Pakistan met sewe paaltjies.
Wes-Indies het 47 lopies vir twee paaltjies en benodig 59 lopies in 43.3 boulbeurte om te wen. Die lopietempo is 7.23 lopies per boulbeurt. Die vereiste lopietempo is 1.36. Pakistan het 105 lopies aangeteken.
Telling vir die wedstryd tussen Engeland vs Suid-Afrika ODI 1 van 48
Suid-Afrika het 43 lopies vir een paaltjie en benodig 276 lopies in 41 boulbeurte om te wen. Die lopietempo is 4.78 lopies per boulbeurt. Die vereiste lopietemp is 6.56. Engeland het 311 lopies vir agt paaltjies aangeteken. Suid-Afrika het gekies om eerste te boul.