Wenners van gister se mini Barnato

Hier is die wenners van gister se mini Barnato by die Barney Barnato gholf-toernooi.
Eeste plek: G
Pretorious op 23 punte
Tweede plek: C Korope op 23 punte
Derde plek: J Beukes op 20 punte
Hou FiND iT dop vir meer uitstlae en foto’s tydens die toernooi.