Anni Dewani se moordenaar op parool
Anni Dewani se familie sê dit is jammer dat Zola Tongo, die man wat die Britse bruid in 2010 vermoor...
Anni Dewani se familie sê dit is jammer dat Zola Tongo, die man wat die Britse bruid in 2010 vermoor...
Transgender spelers is uit vroue se internasionale rugbywedstryde verban terwyl die rugbyliga se beheerliggaam verdere navorsing oor sy insluitingsbeleid doen....
’n Kommersiële busbestuurder is in Boston, VSA, gearresteer op aanklag van roekelose bestuur nadat hy agter die stuurwiel flou geword...
'n Bejaarde man is op die Griekse eiland Santorini in hegtenis geneem na hy foto's geneem het van jong kinders...
Zimbabwiese verpleegsters het Maandag begin staak nadat hulle verlede week 'n 100%-loonverhogingsaanbod verwerp het, het internasionale media berig. Volgens die...
Caitlyn Jenner, voormalige Olimpiese atleet, Bruce Jenner, sê as mans deur puberteit gegaan het en dan ‘n geslagsverandering ondergaan, mag...
Boy George het gedreig om op te hou om met British Airways te vlieg nadat hy op dieselfde vlug as...
’n Russiese hof het ’n voormalige Amerikaanse diplomaat tot 14 jaar tronkstraf gevonnis vir “grootskaalse” daggasmokkelary. Marc Fogel het voorheen...
’n Passasier met beperkte mobiliteit is by die Gatwick-lughawe dood nadat hy ’n vliegtuig verlaat het. Gatwick het gesê personeel...
Drie Palestynse militante is doodgeskiet in gewapende botsings met Israeliese troepe in die besette Wesoewer, sê Palestynse amptenare. Die Israeliese...
Elon Musk het in 'n vergadering met Twitter-werknemers te kenne gegee dat moontlike werkbesnoeiings moontlik is as sy oornamebod van...
Microsoft gaan uiteindelik die verbruikersweergawe van Internet Explorer staak. Dit het verlede jaar die plan aangekondig, wat Internet Explorer 11...
Twee tienerseuns het in Januarie vanjaar hul stiefpa doodgeslaan na hulle negejarige sussie hulle vertel het hy molesteer haar. Alejandro...
FiND iT het vroeër berig oor 'n 24-jarige se verlowing aan 'n 61-jarige, wat 'n debat oor die ouderdomsverskil in...
Elon Musk, uitvoerende hoof van Tesla en SpaceX, word vir $258 miljard (€245 miljard) gedagvaar deur 'n Dogecoin-belegger wat hom...
’n Landdros by die Londense Westminster-landdroshof het Donderdag onvoorwaardelike borgtog aan Kevin Spacey toegestaan tot ’n volgende hofverskyning op 14...
'n Agtjarige seuntjie is op 10 Junie dood na hy tydens die speletjie wegkruipertjie tussen 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër...
Pro-Palestynse aktiviste in Suid-Afrika dreig om die internasionale superster Justin Bieber se geskeduleerde Justice World Tour-konserte in Kaapstad en Johannesburg...
'n Man wat daarvan beskuldig word dat hy sy drie kinders vermoor het, het 'n briefie vir sy vervreemde vrou...
’n Stukkie popkultuurgeskiedenis kan vir ewig beskadig wees, en mense blameer Kim Kardashian daarvoor. Dit het alles Maandag begin toe...
Die prokureur wat nou wêreldwyd bekend is na haar werk in die saak tussen Johnny Depp en Amber Heard, sal...
Netflix werf deelnemers vir 'n TV-realiteitsprogram geïnspireer deur sy gewildste reeks van alle tye, Squid Game. Dit sal egter nie...
Toe die Australiese aktrise en komediant Rebel Wilson op Instagram onthul het sy het liefde by 'n vrou gevind, het...
Die 36-jarige aktrise Amber Heard het in 'n onderhoud met Today Show vir die eerste keer oopgemaak na die verhoor...
By elke konsert deur Queen en Adam Lambert op hul uiters suksesvolle Rhapsody-toer, het die kitaarspeler Brian May 'n duet...
Die 17-jarige seun wat vroeër vanjaar na sy dood geval het tydens 'n pretrit by 'n pretpark in Florida, was...
Volgens 'n onlangse studie het byna een uit elke vier vroue onder die ouderdom van 25 jaar oud opgehou om...
Die skrywer van die blog How To Murder Your Husband is Maandag lewenslange tronkstraf opgelê vir die moord op haar...
Idris Elba is terug in die wedloop om James Bond te speel. Die akteur het glo teruggetree om Daniel Craig...
Die Amerikaanse akteur Kevin Spacey is formeel aangekla van vier aanklagte van seksuele aanranding teen drie mans, het die Britse...
'n Olifant het 'n 70-jarige vrou in Indië vertrap en met haar begrafnis het hy teruggekeer en haar liggaam verder...
'n Paar uur voor die 19-jarige TikTokker Cooper Noriega dood in sy motor in 'n parkeerarea gevind is, het hy...
Die 36-jarige Amber Heard het nou teenoor Savannah Guthrie oopgemaak oor die hoëprofiel-lastersaak tussen haar en haar eks-man, Johnny Depp...