Hoekom wil die muskiete my nie uitlos nie?
Dink jy jou bloed is soet? Die muskiete kies mos daai een mens wie se bloed hul gaande oor is. Die ander in die gesin word ook gebyt, maar een persoon loop eenvoudig net meer deur as die ander. Hier is ’n paar wenke van All4Women oor hoe om muskiete van jou af weg te hou.