Restauranteienaar: oorsaak van dood bekend
Daniel Williams (37), bekende restauranteienaar van die Occidental Bar, by die Groot Gat, is onverwags op 10 Februarie oorlede. Sy...
Daniel Williams (37), bekende restauranteienaar van die Occidental Bar, by die Groot Gat, is onverwags op 10 Februarie oorlede. Sy...
Landboudal was die afgelope naweek die eregas vir 'n baie suksesvolle o/13 netbalnaweek. Tydens die geleentheid het netbalspelers die kans...
’n Tienjarige meisie, Zoe Rose Uithaler, is tans in die hoësorgeenheid van Gariep Mediclinic, nadat sy na bewering met haar...
Louis Meades, wat al byna drie weke lank in aanhouding is op aanklag van poging tot moord, ontvoering en die...
Die Kimberley-polisie het vanoggend 17 Februarie 2019 net na 10:00 vier gewapende verdagtes vasgetrek minute nadat hulle ’n eienaar van...
Rene O’Ehley (38) dogter van die voormalige Springbok-rugbyspeler, Gysie Pienaar, het gistermiddag op die N2 tussen Botrivier en Caledon in...
’n Polisiekonstabel (27) van Upington en ’n medepligtige (47) is in hegtenis geneem nadat hulle met ’n skaapkarkas in hulle...
’n Minibustaxi was omstreeks 19:00 Saterdagaand 16 Februarie 2019 in ’n ongeluk in Barklystraat betrokke. Veertien pasiënte is deur verskeie...
’n Motoris in ’n rooi Jeep het ongeveer 1:00 Sondagoggend na bewering vanaf Longstraat in Cartersweg gedraai waarna die bestuurder...
’n Pasgebore babaseun is vroegoggend ongeveer 6:00 op 16 Februarie 2019 lewendig en verlate in ’n veld by Caters Glen...
Groot gedeeltes van Kimberley is sonder water nadat ’n gedeelte van die 600mm pyp in Lionellstraat in New Park en...
Charles Peter Mathewson (24) het die afgelope naweek 'n brons medalje by die Bowls South Africa Masters Singles-kampioenskap by Wingate...
Die Hoërskool Diamantveld se netbaldogters het Donderdagoggend die voorreg gehad om die eerste klante te wees by die North Cape...
As jy glo in die liefde en 'n sucker is vir romatiese reekse, dan moet jy elke Donderdag 19:00 voor...
Nina de Villiers, een van 'n tweeling, is Sondag in die MediClinic Durbanville oorlede nadat sy en haar tweelingsussie Nikola...
Leerlinge van die Laerskool Newton skool het op 14 Februarie as deel van 'n Valentynsdagviering 40 rooi en wit balonne...
’n Polisievoertuig het net voor 12:00 op 16 Februarie 2019 by die hoek van Longstraat en Carterweg gerol. Ruan Benn,...
Neem Kennis: ’n Waterpyp het gebars by die robot by Van Zyl's slaghuis.
Rhodeslaan in Rhodesdene het vroegoggend op 16 Februarie 2019 in ’n rivier verander nadat kiloliters water in die pad afgestroom...
Die verkeersdepartement in Kimberley het gedurende die aand van 15 Februarie 2019 'n gedeelte van Jan Smuts-boulevard gesluit om die...
Die bedoel van die wyle Piet Els sal per openbare veiling omstreeks 11:00 op Woensdag en Donderdag, 27 en 28...
Maak seker jy bespreek jou kaartjies vroegtydig. Skakel 053 832 8773 om jou kaartjies te koop of vir meer inligting....
Mense het vandag van oral oor Suid-Afrika gekom om vir Daniel Williams, die gewilde restaurant-eienaar van die stad, te groet....
Verskeie buurte in Kimberley is vandag 15 Februarie 2019 sonder water gelaat nadat ’n waterpyp by Newton-opgaardam gebars het. Sello...
Hierdie promosies is slegs vandag, 15 Februarie 2019 beskikbaar. Skakel gerus: Cell C North Cape Mall 084 828 0353 Cell...
Die ANC-raadslid wat vandag 14 Februarie 2019 in die streekshof in Kimberley op aanklag van ontvoering en verkragting van twee...
Nog 'n verdagte het vandag in die Kimberley-landdroshof in verband met die aanval op wyle Piet Els (87) en sy...
Die DA in die Noord-Kaap doen ’n dringende beroep op die LUR van gesondheid, Fufe Makatong, om dringende aandag te...
Louis Meades (46), wat vir poging tot moord, ontvoering en die oortreding van ’n gesinsgeweldbevel teregstaan, het Donderdag weer in...
Gedeeltelik bewolkte weer met 'n maksimum van 28°C met die moontlikheid van ligte reënbuie gedurende die middag word vir vandag...
Twee groepe vroue het omstreeks 09:15 vanoggend voor die Kimberley-streekshof bymekaargekom met plakkate om te betoog waar ’n Sol Plaatje-raadslid...
Anneke Rossouw wat in 2018 met ’n aggressiewe velkanker, maligna melanoma, gediagnoseer is, moet binnekort gaan vir haar sesde behandeling. Hulle...
Louis Meades (46), wat vir poging tot moord, ontvoering en die oortreding van ’n gesinsgeweld bevel tereg staan, hoor vanmiddag...