Verval jou kontaklense maar jy het nie tyd om in te gaan winkel toe nie?
Vir jou gerief kan jy jou kontaklense aanlyn koop by Spec-Savers. Klik hier om te sien of hulle jou voorskrif...
Vir jou gerief kan jy jou kontaklense aanlyn koop by Spec-Savers. Klik hier om te sien of hulle jou voorskrif...
Estimated Jackpot: R400 000 Results: 02, 06, 07, 18, 29 For more information, visit the National Lottery website
Verbruikers moet hulself gereed maak vir ʼn styging in die prys van hoender. Die hoenderprodusent Astral Foods, wat onder meer...
Die Switserse voedselreus, Nestlé, het gewaarsku dat hy voortgaan om die pryse van sy produkte te verhoog weens die stygende...
’n Wit student wat op kamera vasgelê is terwyl hy op ’n swart student by die Huis Marais-koshuis op Stellenbosch...
Eskom het vandag aangekondig dat hy fase 4-beurtkrag vanaf vanaand om 20:00 sal implementeer. Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus!...
Die saak tussen Johnny Depp en sy eks-vrou Amber Heard het nou vir 'n week nie in die hof voorgekom...
Wie wil nou gewone aartappelskyfies eet wanneer jy aartappelskyfies toe onder 'n kaas-en-mayonnaise-sous en stukkies gebraaide spek en uie kan...
'n Persoon wat graag anoniem wil bly, het nou aangebied om die 17-jarige Jonathan Barnard se hospitaalkoste te dek na...
Aleit Swanepoel, stigter van die Aleit-groep, is in sy slaap oorlede. Die groep beplan troues en ander geleenthede. Die nuus...
'n Man het sy vrou en drie dogters wreed doodgesteek voordat hy homself in Diepkloof, Soweto, probeer ophang het. Volgens...
’n Vrou in haar dertigs is dood toe haar voertuig met ’n watertenkwa in Toddstraat in Oaklands gebots het. Volgens...
'n Israeliese vrou is Sondag deur Israel polisie aangehou omdat sy gedreig het om 'n terreuraanval te pleeg nadat sy...
Die 8-jarige Reece Prinsloo het besluit om te doen wat hy kan om slagoffers van die KwaZulu-Natal-vloede te help. Sy...
Die aktrise, Rolanda Marais, is op 44 weer swanger, met haar tweede kind. Die aktrise is nou 20 weke swanger....
Vir Elon Musk wat steeds probeer om sy aankoop van Twitter af te handel, het vordering met die transaksie die...
Die beloning wat uitgeloof is vir enige inligting oor die moord op die jong pa wat voor sy vrou en...
’n 19-jarige man word daarvan aangekla dat hy sy eie ma in hul huis noodlottig met 'n vuurwapen gewond het...
ZCC se leier, biskop Barnabas Lekganyane, en sy luitenante het glo hul kerklede hof toe geneem oor beleidsveranderinge. Na verneem...
Ontleders het motoriste gewaarsku om 'n massiewe petrolprysverhoging volgende maand te verwag. Dit volg omdat die regering se brandstofheffing van...
Die voormalige Australiese krieketspeler Andrew Symonds is (46) dood nadat hy in 'n motorongeluk betrokke was. Die veelsydige speler het...
Die polisie het twee dae gelede nuwe foto's beskikbaar gestel in die hoop dat die foto's sal lei tot nuwe...
'n Nuut-aangestelde senior lektor vir kreatiewe skryfwerk aan die Sol Plaatje-universiteit, dr. Lebogang Lance Nawa, 'n bekende skrywer, digter en...
Besoek CLR Electrical Kimberley vandag en kry die 0.75KW Centrifugal pomp vanaf R2 999. #CLRElectrical Skakel 053 831 2010 vir...
Daar word steeds gesoek na die 67-jarige Hans Erasmus wat Dinsdagoggend die laaste keer in Potchefstroom gesien is waar hy woonagtig...
Die Russiese president Wladimir Poetin is "baie siek met bloedkanker", blyk dit nou na 'n geheime stemopname aan New Lines...
Eskom het Sondag 15 Mei aangekondig dat Fase 2-beurtkrag geïmplementeer sal word (van 17:00 tot 22:00), en op dieselfde tyd...
Die Wêreldbeker-Springboklosskakel Elton Jantjies is Sondag op die OR Tambo-lughawe in hegtenis geneem. Luidens 'n verklaring wat James Adams namens...
Kry tot R1500 af op jou raam of lensverbeterings by Spec-Savers hierdie winter. Om te kwalifiseer, koop 'n oogtoets, voorskrifraam...
Estimated Jackpot: R220 000 Results: 09, 11, 17, 25, 33 For more information, visit the National Lottery website.
Die super-bloedmaan-verskynsel (totale maansverduistering) sal om 03:32 môreoggend begin en die bloedmaan sal om 06:11 gesien kan word. Terwyl die...
'n Vrou is vandag by die Indian Centre in Kimberley in hegtenis geneem terwyl sy glo besig was om 'n...
“As jou wêreld verander, maak ek die res aanpas vir jou…” Dit is die woorde van Ryno Mulder, klein Mienke...