Kleuters se beweerde mishandeling by Pretoria crèche op kamera vasgevang
Die polisie ondersoek twee sake van aanranding nadat video's van kleuters wat deur onderwysers by 'n kleuterskool in Pretoria Tuine...
Die polisie ondersoek twee sake van aanranding nadat video's van kleuters wat deur onderwysers by 'n kleuterskool in Pretoria Tuine...
Genoeg geld is oor die afgelope paar dae vir die tweejarige Chevonne Rusch, wat vermoedelik deur haar stiefpa Cornelius Stefan...
Swaar reënval van meer as 20 mm word vir die naweek vir KwaZulu-Natal verwag. Dit volg terwyl die provinsie nog...
Daar is groot kommer oor twee leerling-vlieëniers wat verdwyn het nadat hulle Vereeniging in hul gehuurde motor verlaat het. Muwmin...
Die Boxer Superstore-maatskappy is deur die hof beveel om skadevergoeding te betaal aan 'n klant wat beseer is toe sy...
'n Man van Wisconsin VSA het oor 50 jaar 32 340 McDonalds's Mac-burgers geëet. Donald Gorske (67) het die wêreldrekord...
’n Jong paartjie het besluit om hulself tydens hul huwelikseremonie aan die brand te steek. Die paartjie, wat waag-dubbelgangers op...
Martin Viljoen, die woordvoerder van die Universiteit Stellenbosch (US), sê tans word nog 'n beweerde voorval van rassisme ondersoek wat...
Die 39-jarige verdagte is Maandag in Protea Glen in hegtenis geneem, het kol. Dimakatso Sello, polisiewoordvoerder, gesê. “Die polisie het...
WhatsApp het vier belangrike veranderinge aangekondig waarvan jy moet weet. Een van die veranderinge is as jy nou 'n groep...
Die konstitusionele hof het die skuldigbevinding aan moord en lewenslange tronkstraf wat vroeër aan Liqhayiya Tuta, 'n Unisa LLB-student, opgelê...
Besoek Horseshoe Inn Kimberley en kry 'n hoender schnitzel vir helfte van die gewone prys. Slegs beskikbaar op Woensdae en...
Romerige spek-en-sampioensop, genoeg vir ses mense, is perfek vir die koue aande wat voorlê. Bestanddele bietjie olie1 ui, gekap2,5 ml...
SA'ners wat tussen R15 000 en R40 000 verdien, die sogenaamde middelklas, blaas die grootste deel van hulle salarisse binne...
Kry tot R1500 af op jou raam of lensverbeterings by Spec-Savers hierdie winter. Om te kwalifiseer, koop 'n oogtoets, voorskrifraam...
Inskrywings uit 'n 'liefdesjoernaal' tussen Amber Heard en Johnny Depp is gister (17 Mei) in die hof gewys. Die 52-jarige...
Op sommige plekke kan dié week selfs sneeu op die berge in Suid-Afrika verwag word. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens sê 'n...
Estimated Jackpots for Powerball: Powerball: R120 million Powerball Plus: R3 million Daily lotto: R500 000 Results: Powerball: 15, 24, 32,...
Cornelius Stefan van Niekerk van Klopperpark, Bedfordview, kêrel van die tweejarige Chevonne Rusch wat vermoor is, se ma, is in...
Die KwaZulu-Natalse LUR vir Ekonomiese Ontwikkeling, Toerisme en Omgewingsake, Ravi Pillay, het gister bevestig dat soveel as 106 renosters die...
Oud-president Jacob Zuma se korrupsieverhoor - wat uit die omstrede wapentransaksie voortspruit - is weereens in die Pietermaritzburgse hooggeregshof uitgestel....
Mediese personeel is glo gyselaar gehou, en die ambulans waarin hulle gereis het, is van sy enjin, ratkas, bande en...
Nuwe besonderhede het na vore gekom ná die inhegtenisneming van die Springbok-losskakel Elton Jantjies Sondagoggend by OR Tambo- internasionale lughawe....
Chris Rock het Amber Heard as “skuldig aan alles” gebrandmerk. Die 57-jarige komediant het die Aquaman-aktrise gespot te midde van...
Mega Millions, 'n Amerikaans-gebaseerde loteryspeletjie, is weens 'n verwarring gedwing om miljoene in uitbetalings aan spelers te weerhou. Die amptelike...
Ashan Fraz Cheema (30) en Raza Ali (26) staan tereg op aanklag van moord, roof met verswarende omstandighede, regsverydeling, die...
'n Video wat op sosiale media gedeel is met die opskrif "Sal jy ja sê?" het baie mense ontsteld gehad....
Die Economic Freedom Fighters (EFF) het Maandag gesê hy het private ondersoekers gehuur om die moord op Hillary Gardee te...
Die Pretoriase streekhof het die 42-jarige reeksmoordenaar, Shaun Oosthuizen, tot 'n bykomende vierde direkte lewenslange tronkstraf gevonnis vir moord plus...
Besoek Beefmaster by Carlsteinstraat 2-6, Kimberley of skakel hulle by: 053 441 9152 of Whatsapp hulle by: 071 354 9476....
'n Wit student van die Universiteit Stellenbosch is geskors nadat 'n video op sosiale media verskyn het wat wys hoe...
Huidige ongeouditeerde data van die Sentrale Energiefonds dui op massiewe brandstofprysstygings oor die hele linie vir Junie. Die Automobiel Assosiasie...
Die tweejarige Chevonne Rusch is vermoedelik deur ‘n man gemartel voordat hy haar glo verdrink het. Die voorval het oor...