Carli (26) verloor kankerstryd
Carli van Aswegen (26) wat met 'n baie skaars, ongeneeslike breinstamkanker gediagnoseer is en in die laaste fase van haar...
Carli van Aswegen (26) wat met 'n baie skaars, ongeneeslike breinstamkanker gediagnoseer is en in die laaste fase van haar...
’n Vrou (47) is vanoggend kritiek beseer toe drie honde haar by ’n koshuis in Miederpark, Potchefstroom, aangeval het. ER24-paramedici...
Ettienne Scheepers, wie se vrou en kinders in 2019 in wat bekend staan as die Voëlklip-tragedie oorlede is, staar nou...
Hier is ons skakels: Facebook: KLIK HIER WhatsApp-groepe: KLIK HIER, of HIER, of HIER. Moya app-groep: KLIK HIER As jy...
Die EFF het gereageer op die vrystelling van die 2021-matriekuitslae deur alle studente wat daarin geslaag het om te midde...
Jasmine Alicia Carter (30) het verduidelik dat sy haar eie menstruele bloed drink omdat dit geheime "genesende eienskappe" het. Sy...
Minstens agt mense is dood in 'n stormloop buite die Kameroen-stadion toe hulle probeer het om in te gaan om...
’n Verdagte is in hegtenis geneem na ’n gewapende roof op 4 Januarie 2022 by ’n poskantoor in Mangaung Metro,...
Nege verdagtes in Limpopo is oor die naweek vir 'n beweerde moord en wraakmoord in Gilead in hegtenis geneem. Daar...
Professor Shabir Madhi, van Wits-universiteit, glo dat die wetlike vereiste om 'n masker in die openbaar te dra, onnodig geword...
Ouers van 'n skool in Limpopo het na bewering 'n gr. 7-leerder geskors wat daarvan beskuldig word dat hy nie...
Die SANW het bewerings ontken dat die brand by die Waterkloof-lugmagbasis Sondag op een of ander manier met die brand...
Plaas 'n foto van jou klagte, of dit nou 'n slaggat, rioolprobleem, 'n waterlek of 'n verstopte drein is. Bloemfontein...
'n Bejaarde vrou (89) is Sondag in 'n wrede plaasaanval op die plaas Breeland, in Rawsonville, glo deur 'n 15-jarige...
'n Bejaarde man se oor is afgekap nadat hy Dinsdagoggend deur drie mans op die plaas Tongaat aangeval is. Die...
Die burgemeester van die Dawid Kruiper-munisipaliteit in Upington het gewaarsku dat die watervlakke van die Oranje Rivier styg. Inwoners moet...
Besoek Mobifix en kry Hoco DS32 Plus bluetooth luidspreker vir net R350. Kleurvol en stylvol, met poorte vir USB, AUX...
Wees seker jy gee vir jou familie en vriende die lekkerste vleis deur een van Beefmaster se Meat Boxes te...
Besoek Horseshoe Inn en kry 'n eisbein met skyfies of sauerkraut, groente of mash vir net R140. Slegs vir aansitetes....
Hoekom wil jy by FiND iT adverteer? FiND iT is 'n daaglikse, aanlynkoerant met 'n leserstal van net so oor...
Hier is ons skakels: Facebook: KLIK HIER WhatsApp-groepe: KLIK HIER, of HIER, of HIER. Moya app-groep: KLIK HIER As jy...
Boerpot: R430 000 Uitslae: 15, 16, 25, 28, 30 Vir meer inligting, besoek die Nasionale Lottery webtuiste.
Die minister van verdediging, Thandi Modise, moet oop kaarte speel met die publiek wat betref die oorsaak van die brand...
Die ANC het hulle eerste lekgotla van die jaar gehad oor die naweek gehou. Hier is vyf belangrike bestuurs- en...
Hier is ons skakels: Facebook: KLIK HIER WhatsApp-groepe: KLIK HIER, of HIER, of HIER. Moya app-groep: KLIK HIER As jy...
Die Grenadier-wagte wil na bewering hê die hertogin van Cambridge moet prins Andrew as hul kolonel vervang. Daar is berig...
Twee mans in Ierland het die liggaam van 'n man by 'n poskantoor ingesleep om sy pensioen te probeer eis....
'n Sosialemediaplasing wat Suid Afrikaners se aandag getrek het, is die een oor twee matriekleerlinge wat luukse BMW-motors by hulle...
Die SANW dring daarop aan dat die Waterkloof-lugmagbasis veilig is nadat 'n brand daar uitgebreek het. Die brand is binne...
Daar was teen Maandagoggend nog geen inhegtenisnames ná 'n onderhoof Vrydagmiddag by die skool geskiet is nie. Die Gautengse departement...
Volgens die plaaslike polisie is 'n Nederlandse toeris in Pole aangehou omdat hy die Nazi-saluut op die terrein van die...
Alan Winde, die Wes-Kaapse premier, het Sondagaand die onmiddellike skorsing van Albert Fritz, LUR vir gemeenskapsveiligheid, aangekondig. Winde het gesê...
Daar was moontlik nog 'n politieke moord in KwaZulu-Natal nadat dit aan die lig gekom het dat die wyksraadslid Minenhle...