Baie skaars rob al die pad van Antartika kuier in KZN
’n Baie skaars rob al die pad van Antarktika het onlangs op die kus van Durban uitgespoel.
’n Baie skaars rob al die pad van Antarktika het onlangs op die kus van Durban uitgespoel.
Tanya Jordaan (26) ’n wiskunde onderwyseres van Hoërskool Adamantia gesels met FiND iT oor die nuwe skooljaar wat binnekort begin, die impak van Covid-19 daarop en hoe ouers hul kinders kan voorberei.
Almal het skoonheidsgeheime en truuks, soos hoe om die laaste bietjie sjampoe uit die bottel te kry of om vinniger te tan. Deel asseblief met ons jou wenke.
Onderwyser kry na ses jaar tronkstraf vir seksuele aanranding van leerder
STRANDFONTEIN. – Die familie van die onthoofde ma van ses, Patricia Williams, sê sy is na ses maande steeds nie begrawe nie.
’n Swerm bye val ’n groep honde aan in Tongaat. Een hond is oorlede en drie is in ’n kritieke toestand na die veearts geneem.
Die Parvovirus is hoogs aansteeklik en kan baie maklik aan van dier tot dier oorgedra word.
KAAPSTAD. – ‘n ‘Love scam’ het veroorsaak dat ‘n sakevrou R5 miljoen verloor het nadat…
JOHANNESBURG. – ’n Skietgeveg het hier plaasgevind nadat patrollerende polisiebeamptes 10 bokke, wat vermoedelik gesteel…
JAPAN. – Yumi Yoshino (48) het haar ma se liggaam vir 10 jaar in ‘n…
KwaZulu-NATAL. – Nondumiso Magubane (20) ’n matrikulant van die Hoërskool uBulinga dagvaar die provinsiale departement…
PRETORIA.- ’n Saak van strafbare manslag is teen ’n motorbestuurder oopgemaak nadat ’n 13-jarige seun…
Dié anti-verouderingsprosedure behels dat bloed, wat uit jou arm getrek word, in jou gesig ingespuit…
Renosterstropery is ’n tragiese euwel wat steeds in Suid-Afrika plaasvind. Volgens The South African het…
As jy dink aan groentee dan dink jy aan gesondheid. Gebruik jy groentee of oorweeg…
Ons is gewoond daaraan om meelwurms aan ons krimpvarkies en ander klein diertjies te voer,…
Sekere studente is gewoond aan aanlyn studeer, vir ander was dit in 2020 ’n groot…
As gevolg van die Covid-19-pandemie is alle plekke van geloof gesluit en Suid-Afrikaners word forseer…
Die gestremde seun (10) en sy gesin wat vir ’n aantal dae op straat gelewe…
Joey Schoeman (26) en Gerhard Schoeman (31) is opgewonde oor die geboorte van hul eerste…
‘n Gespanne situasie heers op die Delhi-Utaar Pradesh-grens by Ghazipur nadat die polisie volgens NDTV…
Die anale toetsmetode kan meer effektief wees in die opsporing van diegene wat Covid-19-positief is….
KIMBERLEY. – Magda en Henry van hier het onlangs ’n gesin met drie jong seuntjies…
Daar is min verligting vir gesinne wat sukkel om te oorleef en die prys van…
JOHANNESBURG. – Clicks het aangekondig dat hulle besluit het om al hul Musica-winkels te sluit….
Die ministeriële advieskomitee oor Covid-19 sê dit is onnodig om ’n kis in plastiek toe…
PRETORIA. – Studente is ongelukkig oor die besluit wat die universiteit geneem het om die…
JOHANNESBURG. – Beki Cele, minister van polisie, sê daar moet opgetree word teenoor die senior…
Schmidtsdrift, ’n plekkie net so onder die 70 km buite Kimberley, word ook tans baie…
JANSENVILLE.- ’n 28-jarige man van hier is skuldig bevind vir die statutêre verkragting van ’n…
Talle paaie in en om Kimberley word tans verspoel. Water is besig om op te…
Die Wes-Kaapse departement van gesondheid moedig tradisionele genesers aan om die Covid-19-entstof te ontvang. Volgens…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n vlak vier waarskuwing vir ontwrigtende reën, wat strek oor die…