Ma, Martie dood toe sy aan bewegende motor vasklou om haar baba te red
ARIZONA. – Britanny Martie het haar lewe verloor toe sy aan die kant van haar…
ARIZONA. – Britanny Martie het haar lewe verloor toe sy aan die kant van haar…
BHEKITHEMBA .- Die jong seun van hier het Woensdag in die Umlazi-rivier verdrink nadat hy ’n epileptiese toeval gekry het.
DURBAN.- Die Suid-Afrikaanse regering het dit oorweeg om die AstraZeneca-entstof aan ander lande wat nie die Suid-Afrikaanse Covid-19-variant het nie, te verkoop.
Pablo Escobar was een van die mees bekendste kriminele en is verantwoordelik vir dwelmkartelle, ontvoerings, bomaanvalle en onoordeelkundige sluipmoorde. Dit het geblyk asof hy een van die rykste mans ter wêreld was. Hy word ook deur wetenskaplikes blameer vir die ekologiese tydbom in Colombia. Pablo Escobar het dekades gelede ’n aantal seekoeie ingevoer om in sy persoonlike dieretuin aan te hou.
TEXAS.- ’n 63 Jarige vrou van hier was vas beslote dat sy met Bruno Mars uitgaan, maar is toe al die tyd gekul. Sy het ’n $100 000 verloor omrede sy gedink het sy betaal vir Bruno Mars se toer uitgawes.
KAAPSTAD.- Shaunie Pretorius (11) is in Julie 2020 gediagnoseer met breinstamglioom ’n seldsame, aggressiewe, terminale…
Alhoewel leer ’n baie mooi en duursame materiaal is, is daar so ’n groot hartseer wat gepaard gaan met die ontstaan van leer. Weerlose diere se vel word gebruik om ons banke en skoene se leer te maak.
PRETORIA.- Die 27 jarige Ernest Majenge het ’n innoverende rolstoel ontwerp nadat hy gesien het hoe gestremde mense sukkel om te beweeg.
Die Departement van Justisie en Korrektiewe Dienste (DOJCD) is van plan om ‘n stelsel in werking te stel om die invordering van kindertoelae te verlig.
’n Franse non, wat die oudste persoon van Europa is, het Covid-19 oorwin dae voor haar 117de verjaarsdag.
’n Ateïs dokter en advokaat, wat beide terminale siektes het, het hul mening oor genadedood na die hooggeregshof gevat.
BRAZILIE.- ’n Baba van hier wat gebore is met ’n halwe hart en drie arms, het reeds vyf operasies ondergaan.
Klapperolie is ’n baie gesonde produk vir mense en vir diere, maar is jy bewus dat die hele Kokosneut net so goed is vir jou hond. Dit is ’n goeie idee om vir jou hond so nou en dan ’n hele kokosneut te gee. Dit sal hom besig hou vir ure en dan uiteindelik sal hul die lekker binnekant van die klapper kan geniet.
KAAPSTAD. – ’n Taxi drywer van hier is lewenslange tronkstraf toegedien nadat hy ’n ryloper verkrag het.
Die volgende is ’n ondersoek lys vanaf The Healthy Pet Club wat jy tuis kan toepas op jou hond om sy gesondheid te monitor.
Om jou hare te kleur gaan nie net oor om die grys weg te steek nie, maar oor jou hele voorkoms. Deur jou hare te kleur maak jy ’n drastiese verandering aan jouself en dit kan hoe mooi wees, as jou hare en haar kleur nie versorg word nie kan dit baie vinnig uitgewas word en jou hare sal dof en onaantreklik wees.
JEFFREYSBAAI. – ’n 17-jarige meisie en haar broer het by die Checkers strand gaan swem. Hulle is toe deur ’n seestroom gevat, terwyl die seun dit reggekry het om die seestroom te ontsnap en veilig terug strand toe te keer, is die meisie deur die seestroom in die see ingetrek.
Die vrou wie se liggaam hier, met ‘n veiligheidsgordel om haar nek, in n motor in Bonteheweul gevind is, is geidentifiseer as Shakira Lucas (51).
KAAPSTAD. – Ronel Vermeulen (57) ’n ma van hier en haar 33 jarige gestremde dogter, Yolandi Vermeulen, is tans woonagtig in dieselfde kamer waar haar seun Andre Vermeulen (26) homself opgehang het.
Charlie, die olifant wat homself in ’n walglike dieretuin in Pretoria vind, het reeds sy vroulike metgesel en jong seun, Deneo, aan die dood afgestaan.
Vaardighede is iets om op trots te wees. Chanel van Wyk praat oor hoe haar liefde vir bak wat as jong meisie in haar ouma se kombuis begin het, terwyl sy die laaste van die beslag uit die bak uitgelek het.
Dae voor die agtste herdenking van Reeva Steenkamp se dood het gerugte die rondte begin…
’n Hond se anale kliere kan ontsteek en ’n abses of sellulitis ontwikkel wat baie pyn vol is asook kan dit ’n baie morsige situasie veroorsaak.
INDIË. – ’n Gletser van hier het gebreek en ’n blitsvloed veroorsaak, 14 mense is dood en 170 is vermis.
ROEMENIë. Die doop wat die dood van ’n ses maande oue baba veroorsaak het, het…
Paartjie kry tronkstraf vir gruwelike seksuele misdrywe teenoor hul kinders
’n Hond en ’n luiperd wat hier saam in ’n badkamer toegesluit was, het opskudding onder mense veroorsaak.
Suid-Afrika sit met 640 miljoen liter onverkoopte wyn.
Pas bekend: Eskom sal fase 2 beurtkrag vir die hele naweek implementeer.
PORT ELIZABETH.- ’n Tuindienswerker wat glo ook seks-vir-kontant gunsies gedoen het, beroof en vermoor sy bejaarde kliënt.
Joseph Flavill (19) is vanaf 1 Maart 2019, drie weke voor Brittanje se inperking, in ’n coma weens ’n kar wat hom gestamp het.
Traditionele genesers het hulle eie geneesmiddel teen Covid-19 gemaak.
Swede het Donderdag, kort na Denemarke, aangekondig dat hulle besig is om ’n aanlyn-entstof-sertifikaat te ontwikkel, wat gebruik kan word om te reis.