Four Paws bemoedig mense om rondloperdiere te steriliseer
Volgens Four Paws International kan een vroulike aan meer as 80 klein hondjies geboorte skenk terwyl ‘n vroulike kat tot en met 180 kleintjies in haar leeftyd kan hê.
Volgens Four Paws International kan een vroulike aan meer as 80 klein hondjies geboorte skenk terwyl ‘n vroulike kat tot en met 180 kleintjies in haar leeftyd kan hê.
’n Bende oorlog het naby die Imperial Primêre Skool uitgebreek. ’n Skietery het tenminste een kind se lewe geneem en talle ander is gewond in die voorval.
HOLLYWOOD. – Die pop ster se hondestapper is Woensdag geskiet toe hy met haar honde gaans tap het. Twee van die sanger se Franse bulhonde is gesteel- Gustav en Koji.
KAAPSTAD.- ’n Man (33) is Vrydag gearresteer omdat hy glo ses seuns bedwelm, verkrag en gebrand het.
Die Guinness-wêreldrekordhouer vir die oudste vroulike mededingende liggaamsbouer Ernestine Shepherd is vanjaar 85.
Ashwill Thomas (10) speel tans potspel vir die onder 23-potspel-span vir die C-Pac Potspel-klub in die Noord-Kaap.
Dink jy jou bloed is soet? Die muskiete kies mos daai een mens wie se bloed hul gaande oor is. Die ander in die gesin word ook gebyt, maar een persoon loop eenvoudig net meer deur as die ander. Hier is ’n paar wenke van All4Women oor hoe om muskiete van jou af weg te hou.
KAMBODJA.- 61 Honde, wat in klein hokkies inforseer was, se lewens is op pad na ’n slagpale gered toe die drywer gearresteer is.
WES-KAAP. – Die departement van gesondheid in die Wes-Kaap sê daar is al ’n paar gevalle waar mense hull self voorgee as gesondheidswerkers om die entstof te ontvang.
Jy het ’n gunsteling denim en jy weet nie waar gaan jy weer so een kry as die een nou eers begin uitwas, uitrek en so hangerig raak by jou knieë nie.
OKLAHOMA. – Skipper, die vier-dae-oue hondjie wat gebore is met ses bene en twee sterte is ’n kruising tussen ’n Australiese herdershond en ’n Skaaphond.
AUSTRALIË. – Baraack, die skaap wat deur ’n veilige hawe vir diere gered is nadat hy vir baie lank in die wilderness was, is onherkenbaar nadat sy wol afgeskeer is.
Die gruwelike prentjie van ’n jong meisie wat in ’n donkerkamer sit met haar hande en voete vasgebind en haar mond toe geplak, ’n donker silhoeët
Die Britse koningin, Elizabeth II, se man prins Philip, die hertog van Edinburgh sal na verwagting nog ’n aantal dae in die hospitaal deurbring.
Tot die skoonste huise kan meer kieme en bakterieë bevat as wat jy jouself kan indink.
WARRENTON. – Inwoners van hier is woedend omrede hulle vir meer as 36 uur reeds sonder krag sit.
Oos-Londen. – ’n Ma van hier is geskok nadat haar dogter ’n kamera in die spieëlbeeld van ’n aantrekkamer in ’n Edgars winkel raakgesien het.
Coca-Cola word van rassisme beskuldig nadat die maatskappy glo aan hul werkers gesê het hulle moet probeer om minder wit te wees omrede dit ‘onderdrukkend, arrogant en onkundig’ is.
PORT SHEPSTONE. – Owerhede het bevestig ’n man is gearresteer omrede hy probeer het om rotskuns, wat moontlik van die muur van ‘n grot af geruk is, te verkoop.
Die gestremde seun en sy gesin wat deur Magda en Henry van die straat af ingeneem is word deur Kimberley se mense geseën. Twee van die seuns is in Laerskool Staats en is baie trots daarop.
NIEU-SEELAND. – ’n Kleuter van hier sê liggaam is in ’n wasmasjien gevind.
Die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) het gevra dat ArcelorMital in Vanderbijlpark se bedryfslisensie hersien word na die voorval op 17 Februarie waarin drie mense oorlede is.
Arya Permana (14) spog met sy nuwe figuur nadat hy van meer as ’n 100 kg se gewig ontslae geraak het deur ’n nuwe lewenstyl te volg.
KAAPSTAD. – Twee manlike verdagtes sal vandeesweek in die Simonstown landdroshof verskyn.
Koue water het baie voordele vir ons liggame. Healthline vertel ons meer hier van.
DOUGLAS. – Ava, die Engelse bulhond, is steeds vermis. Sy het weggeraak in Douglas Bucklands, die pad op pad na die samevloeiing.
WARRENVALE. – Irene Eksteen, ’n bekommerde inwoner van hier, sê die rioolwater wat uit ’n drein in 3de straat kom is onhigiënies en ’n gevaar vir kinders in die omgewing.
PRETORIA. – Die ondersoek span van die Valke se ernstige georganiseerde misdaad eenheid het gister, 19 Februarie 2021, ses mans tussen die ouderdom van 27 en 40 jaar oud in hegtenis geneem vir die besit van olifanttande en oortreding van die Wet op die Omgewingsbestuur van die Biodiversiteit.
PRETORIA.- Die gesondheid departement van Gauteng moet R1.1 miljoen aan die ma van ’n oorlede twee jarige dogtertjie betaal.
Puisies verskyn so ewe skielik en pla jou so erg dat jy nie die temptasie kan weerstaan om hom net uit te druk nie.
Die anonieme vrou het nie ’n idee gehad wat die oorsaak van haar buikpyn was nie. Sy het vir twee maande met die pyn, koors en hoofpyne gelewe voordat sy na ’n hospitaal gegaan het.
MANCHESTER. – ’n Oorgewig pa (50) van twee het beloof om heeltemal te verander nadat hy nege weke in die hospitaal moes deurbring weens Covid-19.
FLORIDA. – Twee mans van hier is gearresteer nadat ’n video op Tik tok wys hoe een van hulle ’n ongelisensieerde keiser op ’n Franse bulhond doen.