December 7, 2021

FiND iT Editorial

Contact editorial at [email protected]

DA besoek informele delwers se kamp

Die DA Team One SA besoek die informele delwers om vas te stel watse probleme hulle ondervind.  Op Maandag 14 Januarie het die DA Team One SA-woordvoerders oor toegang tot werk, Geordin Hill-Lewis, Misdaad, John Steenhuisen en Secure Borders, Jacques Julius, vergesel deur die DA...