Lees ook: VSA en VK val weer Hoethi-teikens in Jemen aan
ROOISEE. – Hoethi-rebelle het Vrydag glo ’n Britse olietenkskip en ‘n VSA-vlootskip in die Rooisee aangeval.
Die olietenkskip is beskadig en het aan die brand geraak na dit deur ’n ballistiese vuurpyl getref is, maar geen beserings is aangemeld nie.
Hoethi-rebelle val skepe aan sedert verlede jaar.
Bronne: The Aristree, AP news, PBS



