Lees ook: ‘Senzo Meyiwa dood in huurmoord, nie roof nie’
Die tydperk wat die publiek het om kommentaar te lewer op die “spioenasiewet” is tot 15 Februarie verleng.
Daar is reeds 6 000 geskrewe kommentare op die wet aan die ad hoc-komitee gestuur. Die wet stel nuwe regulasies aan spioenasie- en sekuriteitstoetse voor.
Daar is ook ‘n voorstel om twee staatsveiligheidsagentskappe te stig. Een sal buitelandse sake hanteer en een binnelandse sake.
Bronne: EWN, IOL, The Africa



