Lees ook: Ses nonne in Haïti ontvoer
SESHEGO. – Die polisie ondersoek die rooftog by ‘n begrafnisondernemingsaak.
Vyf onbekende mans met balaklawas het die besigheid in die teenwoordigheid van werknemers binnegegaan. Drie van die mans het vuurwapens gehad. Die rowers het ’n onbekende hoeveelheid geld uit die kluis gesteel en drie selfone voor hulle gevlug het.
Die wit Polo waarin hulle gevlug het, is naby die misdaadtoneel gevind. Geen skote is gevuur nie en niemand is beseer nie.
Bronne: SAPD
Lees ook: Ses nonne in Haïti ontvoer



