Lees ook: VSA val vier Hoethi-teikens aan, Iran val Israeli ‘spioenasiebasis’ in Irak aan
JEMEN. – Die VSA het gister weer Hoethi-teikens in Jemen aangeval. 14 aanvalle is vanuit die Rooi See geloods en meer as ’n dosyn teikens is getref.
Amerika se weermag het gesê die Hoethi-vuurwpyle is ’n gevaar vir hulle vloot en vragskepe in die gebied.
Die Hoethi-rebelle het gister verantwoordelikheid geneem vir ’n aanval op ’n VSA-skip in die Golf of Aden.
Bronne: DW – South Africa, The Independent, The Guardian
Lees ook: VSA val vier Hoethi-teikens aan, Iran val Israeli ‘spioenasiebasis’ in Irak aan



