Lees ook: VSA val nog Hoethi-teikens in Jemen aan
Eskom het gister aangekondig beurtkrag sal voorlopig tussen fase 2 en fase 3 wissel.
Dit volg na vier eenhede skielik ophou werk het.
Fase 2-beurtkrag sal duur vanaf 05:00 tot 16:00 waarna fase 3 om 16:00 sal begin tot 05:00.
Daar sal na verwagting môre weer ’n aankondiging oor die beurtkragskedule vir die naweek gemaak word.
Bronne: BusinessTech, The Citizen, Briefly
Lees ook: VSA val nog Hoethi-teikens in Jemen aan



