Lees ook: Stormwaarskuwing vir verskeie provinsies uitgereik
Eskom het aangekondig fase 2-beurtkrag sal tot môremiddag 16:00 voortduur. Daar sal môre weer ’n aankondiging wees oor die beurtkragskedule vir die res van die week.
Fase 3-beurtkrag sou oorspronklik ingestel gewees het tot Donderdag, maar beter opwekkingskapasiteit het dit na fase 2 verander.
Bronne: SA People, BusinessTech, The Citizen
Lees ook: Stormwaarskuwing vir verskeie provinsies uitgereik



