Pous Francis wil surrogaatskap verban

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Agnes Setshwantsho se borgaansoek gaan vandag voort

VATIKAANSTAD. – Pous Francis het Maandag tydens sy Nuwejaarstoespraak gesê surrogaatskap moet verban word, want ‘n vrou wat swanger is met iemand ander se kind is “afskuwelik”.

Hy het gesê surrogaatskap is ‘n “skending van die waardigheid van die vrou en die kind”. Pous Francis het gesê “die pad na vrede begin met respek vir lewe”.

Hy het gesê “’n kind is ‘n geskenk en nie die basis van ‘n kommersiële kontrak nie”.

Die pous het ook in sy toespraak gesê die gevegte wat oor die wêreld plaasvind, moet einde kry.

Bronne: IOL, People, Reuters

Lees ook: Agnes Setshwantsho se borgaansoek gaan vandag voort