Hoethi-rebelle sê aanvalle het so ver vyf mense se dood veroorsaak

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: VK en VSA teiken Hoethi-rebelle in Jemen

JEMEN. – Die Hoethi-rebelle het gesê die VSA en VK se aanvalle op Hoethi-teikens in Jemen het die dood van vyf mense veroorsaak. Hulle het ook gesê minstens ses mense is gewond.

Die VSA en VK het reageer op aanvalle op hulle skepe wat die week deur Hoethi-rebelle op hulle skepe uitgevoer is. Hulle het gesê minstens 16 teikens is tydens die aanval getref.

Die Hoethi-rebelle het gesê hulle sal nie die aanvalle ongestraf laat bly nie.

Bronne: Elliot Lake Today, Market Watch, The Globe and Mail

Lees ook: VK en VSA teiken Hoethi-rebelle in Jemen