Vrou (18) se liggaam gevind

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: President Ramaphosa het byna R139 m spandeer op kos op privaat vliegtuig

LIMPOPO. – ‘n Vrou (18) se ontbindende liggaam is Maandag by Mokomene, Ga-Thoga Village gevind.

Die polisie het inligting ontvang oor ‘n liggaam in ‘n verlate huis. Hulle het die ontbindende liggaam van ‘n vrou aangetref. Haar identiteit is nog onbekend.

Die polisie vermoed sy is vermoor, maar die rede daarvoor is nog onbekend. Daar is gevra enigeiemand met inligting moet die polisie kontak.

Bronne: SAPD

Lees ook: President Ramaphosa het byna R139 m spandeer op kos op privaat vliegtuig