DJ Black Coffee beseer op vlug na Argentinië

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Altesaam 71 amptelike vuurwapens verdwyn oor paar jaar van polisie en weermag

ARGENTINIЁ. – DJ Black Coffee is Sondag op ‘n vlug na Argentinië beseer toe ‘n vliegtuig ‘n noodlanding moes uitvoer na erge turbulensie tydens die vlug.

DJ Black Coffee, regte naam Nkosinathi Innocent Maphumulo, het glo “erge houe teen die lyf opgedoen” en is na ‘n hospitaal geneem.

Sy mediaspan het gister gesê hy is aan die herstel.

Bronne: BBC, SA People, IOL

Lees ook: Altesaam 71 amptelike vuurwapens verdwyn oor paar jaar van polisie en weermag