Donderstormwaarskuwing vir verskeie dele van die land uitgereik

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Beurtkrag weer ingestel

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het drie weerwaarskuwings vir donderstorms en erge reën vir verskeie dele van die land uitgereik.

’n Geel vlak 4-waarskuwing vir erge donderstorms is vir die Noord-Wes en Vrystaat en ’n geel vlak 2-waarskuwing vir dele van die Noord-Wes, Noord-Kaap en Vrystaat uitgereik.

Daar is ook reën vir Mpumalanga en KwaZulu-Natal voorspel.

Bronne: IOL, The Africa, News24

Lees ook: Beurtkrag weer ingestel