Lees ook: Gold One dank 400 werkers oor onwettige staking af
SPRINGS. – Die nasionale unie van mynwerkers (NUM) het gesê dit beplan om die afdanking van 400 mynwerkers deur Gold One teen te staan.
Dit volg na die myn gister aangekondig het 400 mynwerkers is afgedank na twee onwettige stakings verlede jaar in Oktober en Desember.
Die NUM-woordvoerder het gesê hulle gaan teen die afdanking van die mynwerkers appeleer en wil die myn se besluit teenstaan.
Die unie sê dit gaan nie die werkers “wat mense gyselaar gehou het en aangerand het” verteenwoordig nie.
Bronne: IOL, Be Loud, Talk Radio
Lees ook: Gold One dank 400 werkers oor onwettige staking af



