Sowat 1 000 motoriste in hegtenis vir dronkbestuur in Johannesburg

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Suid-Afrika kla Israel aan van ‘volksmoord’ in Gaza

JOHANNESBURG. – Die Johannesburgse metropolisie het bekend gemaak sowat 1 000 mense is vir dronkbestuur tydens die feesseisoen aangekeer.

Ook is minstens 200 motoriste in hegtenis geneem wat die spoedbeperking oorskry het. Die JMPD het gesê hulle glo die inhegtenisnemings stuur ‘n duidelike boodskap dat dronkbestuur nie geduld gaan word nie.

Daar is ook verlede week sowat 100 motoriste onder die invloed van drank in die Wes-Kaap aangehou.

Bronne: SABC, EWN, The Africa

Lees ook: Suid-Afrika kla Israel aan van ‘volksmoord’ in Gaza