Lees ook: Liggame van gyselaars in Gaza gevind – Israel
GAZA. – Die Gaza-gesondheidsministerie het gister gesê die dodetal in die oorlog tussen Israel en Hamas staan op byna 23 000.
Sowat 58 416 persone is beseer sedert Hamas Israel op 7 Oktober 2023 aangeval het. Altesaam 1 200 persone is in die aanval op Israel gedood.
Israel het gesê die oorlog sal aanhou tot Hamas heeltemal uitgeroei is.
Bronne: UPI News, The Guardian, Sky News



