MK8 Diamond Security se sekuriteitswenke vir huiseienaars

Deel hierdie storie / Share this story

1. Sluit alle deure en vensters, selfs wanneer jy by die huis is.

2. Maak seker daar is ligte buite jou huis.

3. Kry ‘n sekuriteitstelsel.

4. Hou belangrike dokumente in ‘n kluis.

5. Moenie op sosiale media sê wanneer jy nie by die huis is nie.

Skakel MK8 Diamond Security by 083 533 3224 of 066 003 7453 of stuur ‘n e-pos aan [email protected].

*ADVERTENSIE

Lees ook: Kies MK8 Diamond Security vir jou sekuriteit