Eben Etzebeth verjaar vandag. Nie net het Anlia, sy vrou, hom met sy verjaardag geluk toegewens nie, maar ook met die Springbokke se oorwinning gisteraand. In die gelukwensing wat sy “seën op seën” noem, het sy ‘n icon van swangerskap ingesluit.
Op die foto van hulle saam in Frankryk ná die Springbokke se oorwinning kan gesien word dat sy swanger is.
“BESSINGS upon BLESSINGS!![]()
![]()
![]()
![]()
Thank you Lord!![]()
![]()
![]()
Well done Bokke & HAPPY BIRTHDAY my liefste man!!![]()
“
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel



