Twee verdagtes van plaas naby Brits word borg vir ‘watersoeker’ se moord geweier

Twee verdagtes in ‘n beweerde moordsaak is borg deur die hof geweier terwyl ‘n derde verdagte wel op borg uit is.