Gwede Mantashe blameer privaat sektor vir beurtkrag

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Voormalige polisiebeampte in hegtenis na goud, platinum en geld in sy besit gevind is

Die minister van energie Gwede Mantashe het die privaat sektor blameer vir beurtkrag omdat privaat maatskappye nie wil belê in nuwe kragsentrales nie.

Mantashe het aan 702 gesê Eskom wou ‘n nuwe bouprogram begin, maar die regering het die proses vertraag omdat die privaat sektor nie daarin belê het nie.

Die DA se Kevin Mileham het gesê Mantashe het die privaat sektor blokkeer om deel te word van die energiesektor, maar nou blameer hy hulle vir die beurtkragkrisis.

Bronne: BusinessTech, My BroadBand, Headtopics

Lees ook: Voormalige polisiebeampte in hegtenis na goud, platinum en geld in sy besit gevind is