Vrou glo deur haar vermeende eks-kêrel op ’n oop veld doodgesteek

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Man R195k beboet vir rook by die werk

Die polisie in Namakgale soek inligting wat kan help om ’n verdagte op te spoor wat na bewering sy vermeende eks-meisie van 26 jaar oud op Saterdag 1 April 2023 in die Makhushane-dorpie gesteek en vermoor het.

Klik hier om die volledige artiel te lees