Egpaar op gewilde lodge aangeval

Die sekuriteitswag wat aan diens was, het glo “iets” by die woning gehoor en drie skote afgevuur.