Die Kommissie vir Geslagsgelykheid (CGE) het ’n beroep op lede van die publiek gedoen om nie ’n video te deel van ’n polisievrou wat na bewering haar seun dwing om seks met haar te hê nie.
Die video, wat wyd op sosiale media gedeel is, het gewys hoe ’n polisiekonstabel in Limpopo haar 10-jarige seun dwing om seks met haar te hê.



