Plaasaanval: Sewe verdagtes vas na AfriForum-plaaswag reageer

Op Vrydag 2 Desember 2022 het AfriForum se Argent-plaaswag reageer op ’n plaasaanval in die Delmas-distrik. Alle moontlike ontsnaproetes is volgens AfriForum geblokkeer om te keer dat die verdagtes wegglip. Reaksiespanlede het twee van die voertuie wat in die aanval betrokke was, opgemerk en oorgegaan tot aksie. Sewe verdagtes is in hegtenis geneem en aan … Continue reading Plaasaanval: Sewe verdagtes vas na AfriForum-plaaswag reageer