Olebogeng Mosime (8) begrawe – alle honde in Mangaung vanaf Januarie geregistreer – adjunk-burgemeester

Sy het voorts gesĂȘ dat pitbull-eienaars sal moet bewys dat hulle opleiding ontvang het.