Twee dood, drie beseer in botsing in Pinehaven
‘n Man en ‘n vrou is dood en drie ander beseer na ‘n botsing vanoggend tussen twee vragmotors en twee motorvoertuie op die N14 en R28-kruising in Pinehaven plaasgevind het. ER24 en verskeie ander nooddienste het kort voor 07:00 op die toneel aangekom. Plaaslike owerhede het die pad afgesper en die verkeer beheer terwyl paramedici … Continue reading Twee dood, drie beseer in botsing in Pinehaven
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed