Steve Biko stop nie-dringende operasies vanweë tekort aan lugverkoeling

Slegs noodoperasies word tans by die hospitaal uitgevoer.