Liggaam van 6-jarige wat in mangat val, gevind

Verskeie reddingspanne het vir ongeveer 21 dae onverpoos na die vermiste 6-jarige gesoek.

Volgens Johannesburg-metro is die liggaam van Khayalethu Magadla, die sesjarige wat gegly en in ‘n mangat in Dlamini Park, Soweto, geval het, gevind.

Verskeie reddingspanne het vir ongeveer 21 dae onverpoos na die vermiste 6-jarige gesoek.

Sy liggaam is vanmiddag by die Eldoradopark-afvalwateraanleg gevind.

Skrywer:

Leave a Reply

Your email address will not be published.