Hier is jou volledige beurtkragskedule vir dié naweek

Eskom-werknemers in Mpumalanga gaan aanhou betoog totdat daar aan hul eise voldoen word foto: Canva
Die naweek se beurtkragskedule vir die land is pas deur André de Ruyter, Eskom-hoof, in ‘n regstreekse uitsending die land bevestig.
Só lyk dit:
Vrydag 1 Julie:
-Fase 4: 06:30 tot 16:00
– Fase 6: 16:00 tot 22:00
-Fase 2: 22:00 tot 00:00
Saterdag 2 Julie:
-Fase 2: 00:00 tot 07:00
-Fase 4: 07:00 tot 00:00
Sondag 3 Julie:
-Fase 2: 00:00 tot 07:00
– Fase 4: 07:00 tot 00:00