Fantastiese plaashuis te huur, net buite Kimberley, Noord-Kaap

Deel hierdie storie / Share this story

Ry jy ‘n bakkie? Dan is dié plaashuis perfek vir jou! Die plaashuis is 25km uit op die Magersfontein-grondpad en bied alles wat jy wil hê om ‘n rustige, idilliese lewe te hê.

Die huis het drie slaapkamers, twee badkamers, ‘n kombuis, ‘n televisiekamer, leefarea, eetkamer en ‘n motorhuis vir twee motors.

Slegs R6500 per maand. Kontak 084 208 7843.

*ADVERTISEMENT

Also read: MK8 Diamond Security – daar vir jou veiligheid