Bedrogklag teen Ettienne Scheepers oopgemaak

Kapt. Malcolm Pojie, polisiewoordvoerder, sê niemand is nog in hegtenis geneem nie en die ondersoek duur voort.

Bedrogklag teen Ettienne Scheepers oopgemaak

Bedrogklag teen Ettienne Scheepers oopgemaak

Ettienne Scheepers, wie se vrou en kinders in 2019 in wat bekend staan as die Voëlklip-tragedie oorlede is, staar nou ’n bedrogklag in die gesig.

Klag teen Ettienne Scheepers

Dit het gebeur nadat Scheepers om en by 14 maande gelede sy onderneming, Herold’s Kafee, verkoop het terwyl dit glo deel van ’n boedel vorm wat nog afgehandel moet word. Die klag is deur die nuwe eienaar aanhangig gemaak.

Kapt. Malcolm Pojie, polisiewoordvoerder, sê niemand is nog in hegtenis geneem nie en die ondersoek duur voort.

Volg FiND iT op Facebook hier en lees meer artikels hier.

Leave a Reply

Your email address will not be published.